Introduction


Mooikloof is renowned for being a unique housing estate. Members have chosen to make Mooikloof their place of residence as a result of the many wonderful features and benefits that this fantastic estate offers, both as an investment and as a way of life, offering prime, exclusive lifestyle to residents. The large stands provide privacy and create a feeling of space and tranquility - a piece of paradise in the middle of suburbia. There are 548 stands, each 1 hectare and serviced with municipal water, electricity and refuse removal. The roads are all tarred with kerbing and streetlights. A spacious recreational area at the dam adds tranquility to this prime estate. 

The safety and security of members and their residences enjoys top priority, therefore the security at Mooikloof is managed hands on and is renowned to host the best security systems available. The two entrance gates are manned 24/7 by security officials and security management members are available 24/7 to attend to all security matters. Access to and egress from Mooikloof is closely monitored and perimeter patrols are of paramount importance. Additional security services unique to Mooikloof are made available to members of the Mooikloof Owners Association.

Mooikloof is bekend as ‘n unieke behuisingslandgoed. Lede kies om Mooikloof hul tuiste te maak as gevolg van die wonderlike eienskappe en voordele wat Mooikloof bied, beide as belegging asook prima en eksklusiewe leefwyse. Die groot erwe gee aan die eienaars privaatheid en skep ‘n gevoel van spasie en rustigheid – ‘n stukkie paradys in die middel van ‘n voorstad. Daar is 548 erwe van 1 hektaar wat voorsien word met munisipale water, krag en vullisverwydering. Die strate is almal geteer met randstene en straatligte. ‘n Ruim ontspanningsarea by die dam dra by tot die rustigheid van Mooikloof. 

Die veiligheid en sekuriteit van lede en hul wonings geniet top prioriteit en word sekuriteit doeltreffend bestuur. Mooikloof se sekuriteit word gereken as die beste beskikbare stelsels te bied. Die twee toegangshekke word 24/7 deur sekuriteitsbeamptes beman en sekuriteit bestuurslede is 24/7 beskikbaar om aan alle sekuriteit verwante aangeleenthede om te sien. Toegang tot en uitgang vanaf Mooikloof word nouliks gemonitor en grensmuur en straatpatrollies is van kardinale belang. Addisionele sekuriteitsdienste uniek aan Mooikloof word aan lede van die Mooikloof Eienaarsvereniging beskikbaar gestel.

Our Contact Details

Tel: 012 996 1458/9
Fax: 012 996 0699

Office Hours:
Monday to Friday: 08h00 - 12h00 and 12h30 - 16h00
(Excluding weekends & Public Holidays)

Our Address

Mooikloof Homeowners' Association Office:
30 Flaming Rock Crescent

P O Box 92035
MOOIKLOOF
0059

Mooikloof Equestrian Club

Physical Address: Mooikloof Equestrian Club
Beauart Crescent, Mooikloof, 0059

Tel: 012 996 4470 | Fax: 086 246 1627
Email: mec@oaks.co.za
Web: www.mooikloofequestrianclub